top of page
Laerskool Generaal Alberts Primary
Uitreik Aksie - Care Project
BROODJIEPROJEK
Van ons kerke in die omgewing het ‘n uitreikaksie geloods. Met die aksie is die bedoeling om aan leerlinge wat nie ‘n broodjie het gedurende pouse nie, iets te ete te voorsien.
UITREIKE VAN SKOOL
One of our teachers, Mrs. Vosloo had cancer a couple of years ago. Through the grace of God she recovered and is currently in remission.
Since then the children of our school are donating to CANSA with their “Civvies money” on Civvie day.
ANDER INSTANSIES WAT ONS STEUN IS:
Amcare, SPCA en Avril Elizabeth Tehuis
ORGANISEERDER: Mev. D. Bouwer
HULP: Mev. M. Perumal
bottom of page