top of page

Landloop - Cross Country

Organiseerders/ Organiser:  

Me. D. Basson

Afrigters / Coach: 

Die landloopseisoen begin in die 3de kwartaal.  Atlete kry geleentheid om deel te neem aan verskeie byeenkomste. Atlete kan kwalifiseer vir die Albertonkampioenskappe op grond van prestasie. 

 

Leerders word aangemoedig om gedurende Juniemaand te begin oefen vir die seisoen.  Voorseisoen oefenprogramme is beskikbaar by die afrigters.

 

 

 

 

bottom of page