Karel Steenkamp, Acting Principal

Welcome to Laerskool Generaal Alberts Primary website.

Our goal with this site is to supply you with the necessary information regarding our school.

Laerskool Generaal Alberts is ‘n skool met ‘n ryke tradisie. As een van die oudste laerskole in die dorp is ons skool die maatstaf waarteen ander skole hulself meet.Vandaar ons slagspreuk:

Die skool waar jou kind graag wil wees.

The school where you belong.

Our school is child friendly with dedicated teachers. We work together as a team (parents, children and teachers) to meet our goals and the dreams which are set.

Ons leerlinge het ook die geleentheid om in Engels of Afrikaans onderrig te ontvang. Dit maak ons skool uniek.