Krieket - Cricket

Organiseerder: Mnr J Pienaar

Spanne 2019

0/9               Mnr. M. Blom        

0/10             Mnr. J. Pienaar / J. Viljoen

0/11             Mnr.  A. Kleinhans / C. Bouwer

2de span      Mnr. M. Van Vuuren 

1ste span    Mnr. D.Dercksen

 

2016 Prestasies

 

2de span                                           Ligawenners

Alberton High Aandreeks (AHA)       Naasweneers

0/11 Span                                          Neem deel aan Orion-aandreeks

1ste Span                                          Neem deel aan Orion -aandreeks

 

 

Proewe word gehou aan die einde van die 2de kwartaal.  Liga-wedstryde vind plaas in die 3de kwartaal.  Ons speel in die B-liga.  Verder neem ons ook deel aan die Alberton High Matt Minnie T20 aandreeks vir die 0/12 seuns. 

 

Ons 0/11 en 1ste span speel ook in Orion se 6-aan-‘n-kant reeks.  Gedurende die seisoene word daar proewe gehou om die Suidoosrand span te bepaal (0/11 – 0/13).  Seuns wat die span haal, neem dan aan die Oostelike proewe deel,

Laerskool

© Copyright 2017 by Generaal Alberts Primary. Proudly created with Wix.com

Contact Us

Tel: 011 907 2001

Email:info@albies.co.za

Address

C/o Penzance Street & Aubyn Road

This site was designed with the
.com
website builder. Create your website today.
Start Now