top of page
Screenshot_20200522_191818.jpg

Kultuur - Culture

Learners are encouraged to take part in cultural events such as:

 Eisteddfod

 Drama

 Leadership camps

 Orators society / Speech festival

 General knowledge quiz

 Olympiads

 Junior and Senior choir

Organiseerders:

Mev. E. Nel – Intersen

Redenaars

Organiseerder:  Mev. V. Blandford

 

Speech Festival

Organiser:  Mrs. C. Blom

 

Kultuur is ook deel van ons skool se buitemuurse program.

 

Die skool het ‘n Seniorkoor, Gr. 4 – 7 sowel as ‘n Juniorkoor, Gr. 1 – 3.  Die kore oefen op Donderdae onder die bekwame leiding van Mev. D. Skinner.

 

Gedurende die jaar het hulle dan ook die geleentheid om op te tree by verskillende geleenthede soos bv. tydens die kunswedstryde en die Vivacekompetisie.

 

Leerlinge wat kwalifiseer kan ook deel wees van die Cantare koor wat Internasionaal optree.  Die Albertonse Kunswedstrydvereniging het tydens die 3de kwartaal sy jaarlikse kunswedstryd waaraan leerders kan deelneem.  Daar is ‘n verskeidenheid individuele items soos dans, musiek, kuns, voordrag ens.

 

Ander kultuuraktiwiteite is Radikale Redenaars en Individuele Redenaars. 

bottom of page